Akkommodasie

AKKOMMODASIE

Blaai gerus deur ons foto gallery om fotos te sien van ons jag akkommodasie, braai geriewe ens.

‘n Jagtershuis wat bestaan uit 3 slaapkamers met beddegoed en handdoeke wat 6 tot 7 persone kan akkommodeer, ‘n groot leefvertrek met sitkamergedeelte, DSTV, binnebraai met roosters, eetkamertafel, kroeg en volledig toegeruste kombuis, sowel as twee badkamers met storte. `n Buitebraai is ook beskikbaar en 1 sak hout per dag sal voorsien word.

Verder is daar 2 woonstel eenhede vir 3 persone en 1 woonstel vir 2 – met beddegoed, handdoeke, ‘n en-suite badkamer , ‘n volledig toegeruste kombuis en buite-braai.

Daar is ‘n onspanningslokaal met ‘n Pooltafel & DSTV.

AKKOMMODASIE (Per persoon per dag vir ‘n minimum van 3 NAGTE)

@ R 300.00 PER NAG PER PERSOON

Bed, beddegoed en handdoeke

Koffie, tee, suiker, melk en beskuit

Skoonmaak van leefvertrek en was van skottelgoed.

Kospakkie vir veld slegs op aanvraag @ R50.00 per pakkie.

Wildbesigtigingsritte op aanvraag en ‘n kaart met 3 lieflike staproetes is beskikbaar vir gaste.

 

Bring asseblief saam:

Genoeg drinkgoed en ys.